Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plek-plek
plek-plek [boodskap #130823] Sun, 12 April 2020 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plek-plek
Afbreking: plek-plek
Samestelling: plek + plek
Uitspraak: /plɛk.plɛk/


Bywoord: plek-plek

Betekenis:
• Hier en daar; op sommige plekke.

Gebruik:
• Die hele wêreld is met sneeu bedek, plek-plek tot een meter dik.

Vertaling:
Engels: here and there
Nederlands: hier en daar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: platejoggie
Volgende onderwerp: pofadder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:48:37 UTC 2025