| myt [boodskap #130821] |
So., 12 April 2020 12:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24156 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Myt (Trombidium holosericeum).
myt
Afbreking: myt
Selfstandige naamwoord: myt
Meervoud: myte
Verkleinwoord: mytjie
Meervoud van verkleining: mytjies
Betekenis:
• 'n Mikroskopiese parasiet wat baie soos 'n klein spinnekoppie lyk (in die orde Acariformes of Parasitiformes).
Gebruik:
• Jeuksiekte word deur 'n onderhuidse myt veroorsaak.
Sinoniem:
• akarus
• miet (verouderd)
Afgelei
• mytbesmetting
• mytplaag
Vertaling:
Engels: mite
Nederlands: mijt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|