Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perske
perske [boodskap #130820] Sun, 12 April 2020 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Geelperskes.
Geelperskes.
perske
Afbreking: pers•ke
Uitspraak: /ˈpɛrskə/


Selfstandige naamwoord: perske
Meervoud: perskes
Verkleinwoord: persketjie
Meervoud van verkleining: persketjies

Betekenis:
• 'n Bladwisselende boom (Prunus persica) of die sappige, eetbare pitvrug daarvan.

Gebruik:
• Hy het 'n perske van die bure se boord gesteel.

Hiponiem:
• geelperske
• taaipitperske
• veselperske
• wildeperske

Afgelei:
• perskebloeisel
• perskeboom
• perskekonfyt
• perskepit

Vertaling:
Engels: peach
Nederlands: perzik
Zoeloe: pentshisi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pels
Volgende onderwerp: myt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:48:41 UTC 2025