Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pels
pels [boodskap #130819] Sun, 12 April 2020 10:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die pelse van jakkalse.
Die pelse van jakkalse.
pels
Afbreking: pels
Uitspraak: /pɛls/


Selfstandige naamwoord: pels
Meervoud: pelse
Verkleinwoord: pelsie
Meervoud van verkleining: pelsies

Betekenis:
• Die digbehaarde vel/huid van 'n dier, of 'n jas wat van so 'n vel gemaak is.

Gebruik:
• Baie diere word vir hul pelse gejag.

Afgelei:
• pelsdier
• pelsrob

Vertaling:
Engels: coat, fleece, fur
Nederlands: pels

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pappie
Volgende onderwerp: perske
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:45:10 UTC 2025