Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papie
papie [boodskap #130817] Sun, 12 April 2020 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Papie.
'n Papie.
papie
Afbreking: pa•pie
Uitspraak: /pɑːpi/


Selfstandige naamwoord: papie
Meervoud: papies
Verkleinwoord: papietjie
Meervoud van verkleining: papiestjie

Betekenis:
• Stadium in die gedaantewisseling van sommige insekte tussen die wurm en die gevleuelde vorm van die insek.

Gebruik:
• Uiteindelik bars die papie se dop oop en kom die volwasse insek te voorskyn.

Spreekwoord:
• Hy lag hom 'n papie. [Baie lekker lag.]

Vertaling:
Engels: pupa, chrysalis, nymph
Nederlands: pop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paddavoet
Volgende onderwerp: pappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:43:36 UTC 2025