orgasme [boodskap #130811] |
So, 12 April 2020 07:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
orgasme
Afbreking: or•gas•me
Uitspraak: /ɔrˈɣasmə/
Selfstandige naamwoord: orgasme
Meervoud: orgasmes
Verkleinwoord: orgasmetjie
Meervoud van verkleining: orgasmetjies
Betekenis:
• Die toppunt van seksuele opwinding.
Gebruik:
• 'n Orgasme is die afsluiting van die plato-fase van die seksuele reaksiesiklus in beide mans en vroue.
Vertaling:
Engels: orgasm
Nederlands: orgasme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|