Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorslaan
oorslaan [boodskap #130810] So, 12 April 2020 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorslaan
Afbreking: oor•slaan
Uitspraak: /ˈʊərˌslaːn/


Werkwoord: slaan oor, oorslaan
Verlede tyd: het oorgeslaan

Betekenis:
• 'n Beurt mis of laat verbygaan.
• Bo-oor iets slaan.

Gebruik:
• Tradisioneel is ontbyt die belangrikste ete van die dag, maar dit wil voorkom asof mense dit toenemend oorslaan.
• Jy moet die bal na jou opponent toe oorslaan.

Vertaling:
Engels: to skip, pass over
Nederlands: overslaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onwaardig
Volgende onderwerp: orgasme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 02:49:27 MGT 2024