Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sielestryd
sielestryd [boodskap #130808] So, 12 April 2020 06:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sielestryd
Afbreking: sie•le•stryd
Samestelling: siel + -e- + stryd


Selfstandige naamwoord: sielestryd
Meervoud:

Betekenis:
• Worsteling van die gemoed. Innerlike stryd van die gewete.

Gebruik:
• Ons moet vergewe, maar ons kan nie vergeet nie, en dit is hierdie sielestryd wat keer dat ons harte genees.

Sinoniem:
• gewetensnood
• gemoedsstryd

Vertaling:
Engels: soul struggle
Nederlands: zielenstrijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsteking
Volgende onderwerp: onwaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 03:05:36 MGT 2024