Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontsteking
ontsteking [boodskap #130807] So, 12 April 2020 06:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ontsteking van die tone.
Ontsteking van die tone.
ontsteking
Afbreking: ont•ste•king
Uitspraak: /ˌɔntˈstɪə̯.kəŋ/


Selfstandige naamwoord: ontsteking
Meervoud: ontstekings
Verkleinwoord: ontstekinkie
Meervoud van verkleining: ontstekinkies

Betekenis:
• Reaksie van die immuunstelsel op 'n infeksie of irritasie; inflammasie.
• 'n Mengsel van brandstof en suurstof wat ontplof of ontbrand; ontbranding.

Gebruik:
• Met ontsteking word die betrokke orgaan eers rooi, daarna raak dit warm, swel dit op, raak seer en uiteindelik sal dit ophou funksioneer.
• Die voertuig word in werking gebring deur die ontsteking van brandstof in die binnebrandenjin.

Afgelei:
• beenmurgontsteking
• blindedermontsteking
• breinontsteking
• keelontsteking
• longontsteking
• longvliesontsteking
• oorontsteking
• tandvleisontsteking

Vertaling:
Engels: inflammation; ignition
Nederlands: ontsteking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onse
Volgende onderwerp: sielestryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 02:43:03 MGT 2024