Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oliebol
oliebol [boodskap #130805] Sat, 11 April 2020 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oliebolle
Oliebolle
oliebol
Afbreking: olie•bol
Samestelling: olie + bol


Selfstandige naamwoord: oliebol
Meervoud: oliebolle
Verkleinwoord: oliebolletjie
Meervoud van verkleining: oliebolletjies

Betekenis:
• 'n Bolvormige baksel van deeg wat in warm olie gebak is.

Gebruik:
• In Nederland word oliebolle tradisioneel op oujaarsaand geëet.

Afgelei:
• oliebolwinkel

Vertaling:
Engels: oil ball
Nederlands: oliebol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderbroek
Volgende onderwerp: onse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:15:38 UTC 2025