Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderbroek
onderbroek [boodskap #130804] Sat, 11 April 2020 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Onderbroek.
'n Onderbroek.
onderbroek
Afbreking: on•der•broek
Samestelling: onder + broek
Uitspraak: /ˈɔnərˌbruk/


Selfstandige naamwoord: onderbroek
Meervoud: onderbroeke
Verkleinwoord: onderbroekie
Meervoud van verkleining: onderbroekies

Betekenis:
• Kledingstuk wat onder die gewone broek gedrag word.

Gebruik:
• 'n Onderbroek behoort minstens die skaamstreek en die agterstewe te bedek.

Verwant:
• onderhemp

Vertaling:
Engels: under-trousers, undershorts, underpants
Nederlands: onderbroek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stroper
Volgende onderwerp: oliebol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:51:10 UTC 2025