Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nier
nier [boodskap #130797] Sat, 11 April 2020 13:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n nier.
Skets van 'n nier.
nier
Afbreking: nier
Uitspraak: /nir/


Selfstandige naamwoord: nier
Meervoud: niere
Verkleinwoord: niertjie
Meervoud van verkleining: nierties

Betekenis:
• Boonvormige orgaan van soogdiere wat bloed suiwer deur afvalstowwe te verwyder en urine af te skei.

Gebruik:
• Die niere is deel van die urinêre stelsel en filtreer afvalstowwe (veral ureum) vanuit die bloed en skei dit saam met water as urine uit.

Afgelei:
• bynier
• nierkanker
• nierkwaal
• nierontsteking
• nieroorplanting
• niersteen

Vertaling:
Engels: kidney
Nederlands: nier

Nota:
• Die mediese veld wat niere bestudeer word nefrologie genoem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neuk
Volgende onderwerp: nut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:13:35 UTC 2025