Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neerlê
neerlê [boodskap #130795] Sat, 11 April 2020 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
neerlê
Afbreking: neer•lê
Samestelling: neer + lê
Uitspraak: /ˈniə̯rˌlɛː/


Werkwoord: lê neer, neerlê
Verlede tyd: het neergelê

Betekenis:
• In 'n lêende posisie plaas.
• Afstand doen van.

Gebruik:
• Toe sy haar kop op die kussing neerlê, hoor sy 'n geritsel buite.
• Die mans het hul wapens neergelê.

Vertaling:
Engels: to lay down
Nederlands: neerleggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nasie
Volgende onderwerp: neuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:36:42 UTC 2025