Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middelmatigheid
middelmatigheid [boodskap #130788] Sat, 11 April 2020 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
middelmatigheid
Afbreking: mid•del•ma•tig•heid
Uitspraak: /mɪ̈dəɫˈmɑːtəˌχəi̯t/


Selfstandige naamwoord: middelmatigheid
Meervoud: middelmatighede

Betekenis:
• Heel gemiddeld, sonder om besonder goed of sleg te presteer.

Gebruik:
Middelmatigheid in vandag se lewe is bloot nie meer goed genoeg nie.

Sinoniem:
• allerdaagsheid
• deursnee

Vertaling:
Engels: mediocrity
Nederlands: middelmatigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: middelmannetjie
Volgende onderwerp: missiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:50:27 UTC 2025