Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melkskommel
melkskommel [boodskap #130786] Sat, 11 April 2020 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Melkskommel.
Melkskommel.
melkskommel
Afbreking: melk•skom•mel
Samestelling: melk + skommel
Uitspraak: /ˈmɛlkˌskɔ.məl/


Selfstandige naamwoord: melkskommel
Meervoud: melkskommels
Verkleinwoord: melkskommeljie
Meervoud van verkleining: melkskommeltjies

Betekenis:
• 'n Koue drankie van melk en roomys, dikwels gegeur.

Gebruik:
• As julle soet is kan julle elkeen 'n melkskommel kry.

Sinoniem:
• bruismelk
• roomysmelk
• skuimmelk

Afgelei:
• sjokolademelkskommel

Verwant:
• vrugteskommel

Vertaling:
Engels: milkshake
Nederlands: milkshake

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mas
Volgende onderwerp: middelmannetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:06:55 UTC 2025