majoor [boodskap #130784] |
Sat, 11 April 2020 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
majoor
Afbreking: ma•joor
Uitspraak: /maˈjʊə̯r/, /məˈjʊə̯r/
Selfstandige naamwoord: majoor
Meervoud: majoors
Verkleinwoord: majoortjie
Meervoud van verkleining: majoortjies
Betekenis:
• Die rang van 'n senior offisier in die polisie of krygsmag.
Gebruik:
• Die majoor het die troepie na sy kantoor ontbied.
Afgelei:
• generaal-majoor
• regimentsersant-majoor
• sersant-majoor
Vertaling:
Engels: major
Nederlands: majoor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|