maalvleis [boodskap #130783] |
Sat, 11 April 2020 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maalvleis
Afbreking: maal•vleis
Samestelling: maal + vleis
Uitspraak: /ˈmɑːl.fləi̯s/
Selfstandige naamwoord: maalvleis
Meervoud: maalvleise
Verkleinwoord: maalvleisie
Meervoud van verkleining: maalvleisies
Betekenis:
• Vleis wat fyn gemaal is.
Gebruik:
• Maalvleis word veral gebruik in bredies, stowes en vir die maak van wors, frikkadelle, vleisbrood en hamburgers.
Vertaling:
Engels: mince, ground meat
Nederlands: gehakt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|