lont [boodskap #130780] |
Sat, 11 April 2020 06:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lont
Afbreking: lont
Uitspraak: /lɔnt/
Selfstandige naamwoord: lont
Meervoud: lonte
Verkleinwoord: lontjie
Meervoud van verkleining: lontjies
Betekenis:
• Tou vir die (veilig) aansteek van plofbare materiaal.
Gebruik:
• Die bom se lont was te kort.
Spreekwoord:
• Hy ruik lont. [Agterdogtig word.]
Vertaling:
Engels: fuse
Nederlands: lont
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|