Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lasterveldtog
lasterveldtog [boodskap #130777] Sat, 11 April 2020 06:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lasterveldtog
Afbreking: las•ter•veld•tog
Samestelling: laster + veldtog
Uitspraak: /ˈlastərˌfɛl.tɔχ/


Selfstandige naamwoord: lasterveldtog
Meervoud: lasterveldtogte
Verkleinwoord: lasterveldtoggie
Meervoud van verkleining: lasterveldtoggies

Betekenis:
• 'n Veldtog met die doel om iets of iemand se goeie naam te beswadder.

Gebruik:
• 'n Lasterveldtog van ongekende afmetings is deur hulle op tou gesit en die Ossewabrandwag en veral sy leiers is beskuldig van elke sonde op die register.

Sinoniem:
• lasterkampanje

Vertaling:
Engels: defamation campaign, smear campaign
Nederlands: lastercampagne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langste
Volgende onderwerp: leerarea
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:48:39 UTC 2025