Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » la
la [boodskap #130775] Sat, 11 April 2020 06:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oktaaf.
'n Oktaaf.
la
Afbreking: la
Uitspraak: /lɑː/


Selfstandige naamwoord: la
Meervoud: la's
Verkleinwoord: la'tjie
Meervoud van verkleining: la'tjies

Betekenis:
• Die sesde musieknoot van die oktaaf.

Gebruik:
• Die melodie maak 'n sprong van do na la.

Vertaling:
Engels: la
Nederlands: la

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwik
Volgende onderwerp: langste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:48:26 UTC 2025