swernoot [boodskap #130764] |
Fri, 10 April 2020 15:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swernoot
Afbreking: swer•noot
Selfstandige naamwoord: swernoot
Meervoud: swernote
Betekenis:
• (pejoratief) 'n Skerm of haatlike persoon.
Gebruik:
• Die swernoot het my bedrieg!
Wisselvorm:
• swernoter
Sinoniem:
• bliksem
• boef
• skelm
• skurk
Vertaling:
Engels: scoundrel, skunk, blighter, bugger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|