klier [boodskap #130762] |
Fri, 10 April 2020 15:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klier
Afbreking: klier
Uitspraak: /klir/
Selfstandige naamwoord: klier
Meervoud: kliere
Verkleinwoord: kliertjie
Meervoud van verkleining: kliertjies
Betekenis:
• 'n Orgaan wat 'n middel afskei.
Gebruik:
• 'n Endokriene klier skei stowwe (soos hormone) af wat deur die bloedstroom sirkuleer.
• Speeksel word deur kliere in die mond afgeskei.
Afgelei:
• melkklier
• skildklier
• sweetklier
• traanklier
Vertaling:
Engels: gland
Nederlands: klier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|