jaart [boodskap #130753] |
Fri, 10 April 2020 10:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaart
Afbreking: jaart
Uitspraak: /jɑːrt/
Selfstandige naamwoord: jaart
Meervoud: jaarts
Betekenis:
• 'n Erf of 'n tuin.
• 'n Engelse lengtemaat van 3 voet of 36 duim, ongeveer 90 cm.
Gebruik:
• Jy sal een of ander tyd die jaart moet skoonmaak.
• 'n Morg is 'n honderd by 'n honderd jaart.
Afgelei:
• jaartstok
Afkorting:
• jt.
Vertaling:
Engels: yard
Nederlands: yard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|