Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liefste
liefste [boodskap #130752] Fri, 10 April 2020 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
liefste
Afbreking: lief•ste


Byvoeglike naamwoord: lief
Vergrotende trap: liewer
Oortreffende trap: liefste
Attributief: liewe

Betekenis:
• Oortreffende trap van lief. Iets of iemand waarvan jy die meeste hou.

Gebruik:
• Ek is lief vir my boetie, maar die liefste vir my mamma.

Vertaling:
Engels: love the most
Nederlands: liefst


Selfstandige naamwoord: liefste
Meervoud: liefstes

Betekenis:
• Iemand waarvoor mens baie lief is.

Gebruik:
• Ek ek my liefste gaan vanaand fliek.

Sinoniem:
• beminde
• hartjie
• liefie
• liefling
• skat

Vertaling:
Engels: sweetheart, beloved, darling, dear one

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inwoner
Volgende onderwerp: jaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:07:01 UTC 2025