inwoner [boodskap #130751] |
Fri, 10 April 2020 09:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inwoner
Afbreking: in•wo•ner
Uitspraak: /ˈənˌvʊə.nər/
Selfstandige naamwoord: inwoner
Meervoud: inwoners
Verkleinwoord: inwonertjie
Meervoud van verkleining: inwonertjies
Betekenis:
• Iemand wat op 'n bepaalde plek of in 'n bepaalde land woon.
Gebruik:
• 'n Inwoner van die dorp het uitgereik na hawelose mense wat in die tyd van inperking meer ellende as gewoonlik in die gesig staar.
Sinoniem:
• resident
Afgelei:
• inwonertal
Vertaling:
Engels: inhabitant, resident, in-mate, occupan, lodger
Nederlands: inwoner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|