Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hys
hys [boodskap #130749] Fri, 10 April 2020 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vlag word gehys.
'n Vlag word gehys.
hys
Afbreking: hys
Uitspraak: /ɦəi̯s/


Werkwoord: hys
Verlede tyd: het gehys
Teenwoordige deelwoord: hysende

Betekenis:
• Om iets na bo te trek; met of sonder 'n katrol in 'n opwaartse rigting beweeg.

Gebruik:
• Hulle hys die seile en voer die wind na die weste.

Antoniem:
• stryk

Afgelei:
• hysbak
• hyskraan
• ophys

Vertaling:
Engels: to hoist, lift
Nederlands: hijsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huisie-huisie
Volgende onderwerp: ink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:05:46 UTC 2025