huisie-huisie [boodskap #130748] |
Vr, 10 April 2020 08:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huisie-huisie
Afbreking: hui•sie-hui•sie
Uitspraak: /ˌɦœi̯.siˈɦœi̯.si/
Selfstandige naamwoord: huisie-huisie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kinderspel wat die huislike bedrywighede van volwassenes naboots.
Gebruik:
• Kom ons speel huisie-huisie.
• Ek het probeer huisie-huisie speel, maar was nie volwasse genoeg vir die verantwoordelikhede van die huwelik nie.
Vertaling:
Engels: mommies and daddies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|