Leksikograaf Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hobo
Afbreking: ho•bo
Uitspraak: /ɦʊəˈbʊə/
Selfstandige naamwoord: hobo
Meervoud: hobo's
Betekenis:
• 'n Houtblaasinstrument met 'n dubbele rietblad wat in trilling gebring word.
• Iemand wat 'n swerwende bestaan voer. 'n Rondloper.
Gebruik:
• Die toonomvang van die hobo strek vanaf die b-mol onder middel c oor ongeveer drie oktawe.
• Daar slaap soms 'n hobo of twee in die parkie oorkant die straat.