hings [boodskap #130744] |
Fri, 10 April 2020 07:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hings
Afbreking: hings
Uitspraak: /ɦəŋs/
Selfstandige naamwoord: hings
Meervoud: hingste
Verkleinwoord: hingsie
Meervoud van verkleining: hingsies
Betekenis:
• Manlike perd.
Gebruik:
• 'n Manlike perd is 'n hings en 'n vroulike perd is 'n merrie. 'n Gekastreerde hings is 'n reun.
Spreekwoord:
• In die jaar nul as die hingste vul. [Daar is geen kans nie; 'n hings kan die vul nie.]
Antoniem:
• merrie
Hiponiem:
• dekhings
• klophings
Vertaling:
Engels: stallion
Nederlands: hengst
Xhosa: inkunzi yehashe
Zoeloe: inkunzi yehhashi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|