Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hertog
hertog [boodskap #130743] Fri, 10 April 2020 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hertog
Afbreking: her•tog
Uitspraak: /ˈɦɛr.tɔχ/


Selfstandige naamwoord: hertog
Meervoud: hertoë

Betekenis:
• Hoë adellike titel vir 'n landheer in Europa, die heerser oor 'n hertogdom, in rang hoër as 'n graaf en laer as 'n prins.

Gebruik:
• Die hertog en hertogin van Sussex se seun is tydens 'n privaat plegtigheid gedoop.

Antoniem:
• hertogin

Afgelei:
• aartshertog
• groothertog
• hertogdom
• hertogelik
• hertogskroon
• hertogstitel

Vertaling:
Engels: duke, earl
Nederlands: hertog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hennep
Volgende onderwerp: hings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:37:40 UTC 2025