Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hennep
hennep [boodskap #130742] Fri, 10 April 2020 06:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hennep
Hennep
hennep
Afbreking: hen•nep
Uitspraak: /ˈɦɛ.nəp/


Selfstandige naamwoord: hennep
Meervoud:

Betekenis:
• Veselagtige plant, Cannabis sativa, met lansetvormige blare en groenerige blomme.
• Produkte van die plant se stingels en bas, o.a. toue, sakke en dagga.

Gebruik:
Hennep is 'n eenjarige plant wat verbou word vir sy lang vesel vir tekstiele, hennep sade vir olie en ander gebruike.
• Indiese hennep (dagga) is reeds voor 1652 deur die Portugese na Suid-Afrika ingevoer.

Vertaling:
Engels: hemp
Nederlands: hennep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heipaal
Volgende onderwerp: hertog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:48:15 UTC 2025