Re: Amerika se wat ?....... [boodskap #12649] |
Sat, 14 February 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
| Mens lees dat een van die vroue met wie Clinton gehoereer het,
| gese het dat sy penis karakteristieke eienskappe het wat sy sou
| kon uitken. Daar was selfs berigte dat hy vir die hofsaak sy ding
| moes laat ondersoek. (Watter seep-opera is die spul nie!)
|
Ek dink 'n mens kan jou naam so maklik gat maak deur jou ore aan sulke
blatante seep stories uit te leen ...
Soek vir jou ander leesstof, Fielies!
|
|
|
Re: Amerika se wat ?....... [boodskap #12689 is 'n antwoord op boodskap #12649] |
Tue, 17 February 1998 00:00 |
Galjoen!
Boodskappe: 44 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nico wrote:
> Ek dink 'n mens kan jou naam so maklik gat maak deur jou ore aan sulke
> blatante seep stories uit te leen ...
> Soek vir jou ander leesstof, Fielies!
Dis feitelik waar, wees asb meer ingelig.
Ek beskryf die manier waarop die feite opgedis word as 'n seep-opera,
nie die feite self nie.
vriendelike groete
|
|
|