Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begaaf
begaaf [boodskap #130734] Thu, 09 April 2020 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
begaaf
Afbreking: be•gaaf


Byvoeglike naamwoord: begaaf, begaafd
Vergrotende trap: begaafder
Oortreffende trap: begaafste
Attributief: begaafde

Betekenis:
• Slim en met baie talent; goed toegerus en bedeeld.

Gebruik:
• Sy was begaaf in vele opsigte en het veral 'n merkwaardige aanvoeling vir tale gehad.

Wisselvorm:
• begaafd

Sinoniem:
• geniaal
• slim
• talentvol
• vernuftig
• vindingryk

Afgelei:
• begaafdheid

Vertaling:
Engels: gifted, talented
Nederlands: begaafd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kritikus
Volgende onderwerp: halfrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 11:38:07 UTC 2025