goiing [boodskap #130725] |
Wed, 08 April 2020 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goiing
Afbreking: goi•ing
Uitspraak: /ˈχɔiəŋ/
Selfstandige naamwoord: goiing
Meervoud: goiings
Verkleinwoord: goiinkie
Meervoud van verkleining: goiinkies
Betekenis:
• 'n Growwe weefstof van jute waarvan o.a. sakke gemaak word.
Gebruik:
• Ek onthou die stowwerige reuk van goiing terwyl ek roerloos in die skemer op die stywe mieliesakke lê.
Sinoniem:
• saklinne
Afgelei:
• goiingnet
• goiingsak
Vertaling:
Engels: burlap
Nederlands: jute
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|