gletser [boodskap #130723] |
Wo, 08 April 2020 19:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gletser
Afbreking: glet•ser
Uitspraak: /ˈχlɛtsər/
Selfstandige naamwoord: gletser
Meervoud: gletsers
Verkleinwoord: gletsertjie
Meervoud van verkleining: gletsertjies
Betekenis:
• 'n Ysmassa wat op land vorm en dik en groot genoeg is om stadig na benede te vloei.
Gebruik:
• 'n Gletser is 'n "rivier van ys" wat oor honderde jare in hoër geleë terrein met sterk sneeuval en lae temperature gevorm is.
Afgelei:
• gletsergruis
• gletservorming
• gletserwerking
Vertaling:
Engels: glacier
Nederlands: gletsjer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|