verdwyning [boodskap #130717] |
Wed, 08 April 2020 14:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdwyning
Afbreking: ver•dwy•ning
Selfstandige naamwoord: verdwyning
Meervoud: verdwynings, verdwyninge
Verkleinwoord: verdwyninkie
Meervoud van verkleining: verdwyninkies
Betekenis:
• Die handeling van verdwyn; wegraak sodat dit nie meer gekry kan word nie.
Gebruik:
• Die polisie ondersoek die verdwyning van 'n seun wat onder raaiselagtige omstandighede vermis geraak het.
Vertaling:
Engels: disappearance
Nederlands: verdwijning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|