boontjiebredie [boodskap #130716] |
Wed, 08 April 2020 14:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boontjiebredie
Afbreking: boon•tjie•bre•die
Samestelling: boontjie + bredie
Selfstandige naamwoord: boontjiebredie
Meervoud: boontjiebredies
Betekenis:
• 'n Bredie (vleisgereg) wat boontjies bevat.
Gebruik:
• Ons eet vanaand boontjiebredie met rys.
Vertaling:
Engels: bean stew
Nederlands: bonenstoofpot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|