| perdeby [boodskap #130715] |
Wo., 08 April 2020 12:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Perdeby.
perdeby
Afbreking: per•de•by
Selfstandige naamwoord: perdeby
Meervoud: perdebye
Verkleinwoord: perdebytjie
Meervoud van verkleining: perdebytjies
Betekenis:
• 'n Vliesvleuelige insekte met swart en geel strepe op die lyf, familie Vespidae.
Gebruik:
• Wanneer die perdeby jou steek weet jy dat jy gesteek is!
Sinoniem:
• wesp (minder algemeen)
Afgelei:
• perdebylyfie
• perdebynes
Vertaling:
Engels: wasp
Nederlands: paardenbij, wesp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|