Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrymagtig
vrymagtig [boodskap #130709] Wed, 08 April 2020 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrymagtig
Afbreking: vry•mag•tig
Samestelling: vry + magtig


Byvoeglike naamwoord: vrymagtig
Attributief: vrymagtige

Betekenis:
• Met onbeperkte mag volgens eie vrye wil.

Gebruik:
• God is natuurlik vrymagtig en kan Sy gawes onbeperk uitdeel, aan wie Hy wil en in watter maat soos Hy wil.

Sinoniem:
• almagtig
• eiesinnig
• oppermagtig
• soewerein

Vertaling:
Engels: almighty
Nederlands: vrijmachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erfenisgebied
Volgende onderwerp: naywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:26:18 UTC 2025