professionalisme [boodskap #130694] |
Mon, 06 April 2020 17:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
professionalisme
Afbreking: pro•fes•sio•na•lis•me
Selfstandige naamwoord: professionalisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vaardigheid om 'n beroep (of taak) goed en met hoë standaarde te kan uitoefen.
Gebruik:
• Werketiek, professionalisme, en positiewe gedrag begin by jouself.
Sinoniem:
• beroepsbekwaamheid
Antoniem:
• amateurisme
Vertaling:
Engels: professionalism
Nederlands: professionalisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|