bevoegdheid [boodskap #130691] |
Mon, 06 April 2020 15:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevoegdheid
Afbreking: be•voegd•heid
Selfstandige naamwoord: bevoegdheid
Meervoud: bevoegdhede
Betekenis:
• Die reg tot die uitoefening van bepaalde handelinge.
• Die vermoeë om iets te doen.
Gebruik:
• 'n Noodtoestand sal aan die president onbeperkte bevoegdhede gee.
• Die regering het die bevoegdheid om wetgewing tot uitvoering te bring binne die grense van die grondgebied waaroor hy die bevoegdheid het.
Sinoniem:
• gesag
• outoriteit
• bekwaamheid
• vermoë
Antoniem:
• onbevoegdheid
Vertaling:
Engels: authority; competence
Nederlands: bevoegdheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|