Vrywillige sportboikot [boodskap #12637] |
Sat, 14 February 1998 00:00 |
Quo Vadis SA
Boodskappe: 4 Geregistreer: January 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Na aanleiding van die onlangse uitlatings dat ons geliefde regime binnekort
oorsese sportspanne gaan ontmoedig om hier te kom toer as ons sportspanne nie
swarter word nie - na die onlangse aanvalle op die Pakistanse krieketspelers is
Mluleki George en kie seker bly oor die hoë misdaadsyfers in die land.
Mettertyd sal oorsese sportspanne in elk geval weier om die land te besoek
suiwer omdat misdaad so hoogty vier in SA. Maar dan sal die politici natuurlik
wil beweer dat so 'n boikot ontstaan het omdat hulle 'n moerse invloed het by
oorsese politici. Haha!!
Terloops, is ons die enigste land waar landsburgers en
ministers/regerings-amptenare mekaar links en regs hof toe vat?
|
|
|
Re: Vrywillige sportboikot [boodskap #12638 is 'n antwoord op boodskap #12637] |
Sat, 14 February 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Quo Vadis SA" writes:
> Terloops, is ons die enigste land waar landsburgers en
> ministers/regerings-amptenare mekaar links en regs hof toe vat?
Nee, dufus.
|
|
|