kinderboek [boodskap #130689] |
Mon, 06 April 2020 14:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kinderboek
Afbreking: kin•der•boek
Selfstandige naamwoord: kinderboek
Meervoud: kinderboeke
Verkleinwoord: kinderboekie
Meervoud van verkleining: kinderboekies
Betekenis:
• 'n Boek vir kinders.
Gebruik:
• Die geheim van 'n goeie kinderboek is 'n goeie storielyn, maklik verstaanbare taalgebruik en voldoende illustrasies.
Sinoniem:
• jeugboek
Afgelei:
• kinderboekafdeling
• kinderboekskrywer
Vertaling:
Engels: children's book
Nederlands: kinderboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|