elf [boodskap #130688] |
Sun, 05 April 2020 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elf
Afbreking: elf
Uitspraak: /ɛlf/
Telwoord: elf
Betekenis:
• Die getal 11. Een meer as tien en een minder as twaalf.
Gebruik:
• Ek het nog elf lekkers oor.
Verwant:
• elfde
Vertaling:
Engels: eleven
Nederlands: elf
Zoeloe: ishumi nanye
Selfstandige naamwoord: elf
Meervoud: elfs, elwe
Verkleinwoord: elfie
Meervoud van verkleining: elfies
Betekenis:
• Die syfer 11.
• 'n Mitologiese wese wat oor bonatuurlike kragte beskik.
• 'n Vleisetende en vraatsugtige seevis wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom.
Gebruik:
• Die elf is besig om my van my kop af te dryf.
• Elwe word dikwels voorgestel as pragtige jong mense wat in grotte of beboste gebiede woon, wat van musiek hou en groen en bruin klere dra.
• Gedurende die winter migreer die elf van die suidkus tot by KwaZulu-Natal waar die wyfies gedurende September tot Desember kuit skiet.
Afgelei:
• elfuur
Vertaling:
Engels: eleven; elf, fairy
Nederlands: elf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|