sakpas [boodskap #130687] |
Sun, 05 April 2020 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakpas
Afbreking: sak•pas
Samestelling: sak + pas
Byvoeglike naamwoord: sakpas
Attributief: sakpas
Betekenis:
• Klein genoeg om in iemand se sak te pas.
• (figuurlik) Goedkoop genoeg sodat iemand uit sy sak daarvoor kan betaal.
Gebruik:
• Die boek word in 'n kleiner, sakpas A5-formaat uitgegee.
• Die item kan teen 'n sakpas prys aangeskaf word.
Vertaling:
Engels: fit in pocket; cheap
Nederlands: in de zak passen; goedkoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|