Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiendomsbelasting
eiendomsbelasting [boodskap #130684] Sun, 05 April 2020 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eiendomsbelasting
Afbreking: ei•en•doms•be•las•ting
Samestelling: eiendom + -s- + belasting
Uitspraak: /ˈəi̯.ən.dɔms.bəˌlas.təŋ/


Selfstandige naamwoord: eiendomsbelasting
Meervoud: eiendomsbelastings
Verkleinwoord: eiendomsbelastinkie
Meervoud van verkleining: eiendomsbelastinkies

Betekenis:
• Belasting wat op eiendom gehef word.

Gebruik:
• Elke maand ontvang huiseienaars 'n rekening vir die eiendomsbelasting van toepassing op hulle eiendom.

Vertaling:
Engels: property tax
Nederlands: onroerende voorheffing, eigendomsbelasting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dy
Volgende onderwerp: eik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:17:42 UTC 2025