dowe [boodskap #130679] |
Sun, 05 April 2020 15:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dowe
Afbreking: do•we
Uitspraak: /ˈdʊə.və/
Byvoeglike naamwoord: doof
Vergrotende trap: dower
Oortreffende trap: doofste
Attributief: dowe
Intensief: stokdoof
Betekenis:
• Attributiewe vorm van doof. Wat nie goed kan hoor of glad nie kan hoor nie.
Gebruik:
• 'n Gelukkige en suksesvolle huwelik het 'n blinde vrou en 'n dowe man nodig...
Spreekwoord:
• Hy doen dit nie om dowe neute nie. [Met 'n spesiale doel iets doen.]
Vertaling:
Engels: deaf
Nederlands: dove
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|