misluk [boodskap #130674] |
Sun, 05 April 2020 12:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misluk
Afbreking: mis•luk
Werkwoord: misluk
Verlede tyd: het misluk
Betekenis:
• Verkeerd afloop; nie die gewenste resultaat lewer nie.
Gebruik:
• My poging om die resep te verbeter het misluk.
Sinoniem:
• faal
• skeefloop
• teëloop
Antoniem:
• slaag
Afgelei:
• mislukking
Vertaling:
Engels: to fail
Nederlands: mislukken
Byvoeglike naamwoord: misluk
Attributief: mislukte
Betekenis:
• Wat faal, of wat gefaal het.
Gebruik:
• Is Suid-Afrika 'n mislukte staat?
Vertaling:
Engels: failed
Nederlands: mislukt
Nota:
• Moenie "misluk" met "mislik" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|