| dok [boodskap #130668] |
So., 05 April 2020 07:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24173 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Dok.
dok
Afbreking: dok
Uitspraak: /dɔk/
Selfstandige naamwoord: dok
Meervoud: dokke
Verkleinwoord: dokkie
Meervoud van verkleining: dokkies
Betekenis:
• Plek waar skepe vasgemeer word.
Gebruik:
• Die kaptein stuur sy skip behendig in die dok in.
Afgelei:
• droogdok
• dokgeld
• dokwerker
• ruimtedok
• skeepsdok
Vertaling:
Engels: dock
Nederlands: dok
Werkwoord: dok
Verlede tyd: het gedok
Betekenis:
• 'n Skip in 'n dok inbring. Vasmeer.
Gebruik:
• Hulle dok en laai die vangs uit die skip uit.
Vertaling:
Engels: to dock
Nederlands: dokken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|