dogtertjie [boodskap #130667] |
Sun, 05 April 2020 07:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dogtertjie
Afbreking: dog•ter•tjie
Uitspraak: /ˈdɔχ.tər.ki/
Selfstandige naamwoord: dogter
Meervoud: dogter
Verkleinwoord: dogtertjie
Meervoud van verkleining: dogtertjies
Betekenis:
• 'n Klein en jong meisie.
Gebruik:
• Van kleins af was my droom, soos enige sewejarige dogtertjie s'n, om eendag 'n prinses te word.
Antoniem:
• seuntjie
Vertaling:
Engels: small girl
Nederlands: dochtertje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|